Smul aan die seisoen se laaste vye

KOS

Smul aan die seisoen se laaste vye

Om vye van die boom af te eet bly 'n moerse bederf vir LIENTJIE WESSELS, maar vir dié wat nie meer so graag klim nie is hier 'n paar resepte wat die mond sal laat water.

EK is tans in die Karoo by ons huis in Richmond waar ons so gelukkig is om met niks minder nie as sewe vyebome geseën te wees.

Ek dink dit is die ou variëteit Cape White, wat ideaal is vir konfyt. So het ek ook heel groenvy- en groenvy-stukkonfyt gemaak, waarvan ek nou begin bottels uitdeel want ek het baie. Ek hou darem nog genoeg vir ons vir die winterseisoen se kaasborde, terte, koeke en ander disse.

Ek is soos die komediant Marco Carbonaro oor vye: “I will eat anything that has the word ‘fig’ or ‘crusted’ in the menu description." Dit is dus 'n besondere meevaller dat ons 'n huis met soveel vyebome gekoop het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.