Sonskyn en mango’s

KOS

Sonskyn en mango’s

LIENTJIE WESSELS onthou toe mango's in Suid-Afrika nie baie vleis gehad het nie en baie veselagtig was, met 'n reuse-pit. Vandag is daar 'n verskeidenheid om van te kies en, natuurlik, resepte om te deel.

ORAL waar ek tans in supermarkte en groentewinkels kom, staan daar torings oranje goud & rooi mango's in bokse opgestapel. Hierdie is heerlike mango’s en ons kry nou 'n baie groter verskeidenheid as jare gelede.

Daar is nou verskeie variante in Suid-Afrika beskikbaar. Vandag het ons onder meer Tommy Atkins, Zill, Sabre, Irwin, Kent, Shelley, Heidi, Sensation en vele meer. Elke mango het sy eie eienskappe en smaak.

Ek onthou 'n tyd toe die mango’s wat ons gekry het, nie baie vleis gehad het nie, baie veselagtig was en 'n reuse-pit gehad het. Dit was nogal 'n gemors as jy dit geëet het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.