Agter die deure van Klub Oscar

FLIEKS

Agter die deure van Klub Oscar

Die vinnigste manier om mense aan die stry te kry, is om hulle te laat stem. PIETER VAN DER LUGT kyk na die gebruiklike relletjies voor Oscar-aand en hoe die Akademie se proses werk.

As jy jou laaste illusies oor die glorie van die Oscars met een soektog wil wegblaas, kyk wat kry jy onder “brutally honest ballots”. 

Dis iets waarmee Scott Feinberg van The Hollywood Reporter in 2015 begin het. Ná Oscar-aand het hy vyf lede van die Akademie gevra om anoniem te praat oor wie hulle stemme gekry het. Sy idee het ’n gier geword en nou doen almal dieselfde ding.

Die kommentaar is snaaks (“if Cate Blanchett opens a door, she gets an Academy Award nomination”), totdat dit nie meer is nie. Party van die kiesers dink ernstig oor hulle keuses, maar die meeste praat pure strontsin...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.