Gekattemaai van hier tot by Hondeklipbaai

KATKISASIE

Gekattemaai van hier tot by Hondeklipbaai

Katmense makietie oor hulle hart se punt.

Die katterigste katmense redeneer
Hondemense het in VWB paradeer,
Dis mos nie katoliek
Was hulle repliek
Dit was ’n gekattemaai
Van hier tot Hondeklipbaai:
Wanneer kan óns op die blad makietie?
Vra hulle skoorvoet, en nie verniet nie
Ek moes katvoet draai
Katkruip, spin en paai
Wel, die kat is uit die sak, nasie:
Hierdie week hou ons katkisasie!

– Laureen Rossouw en Deborah Steinmair

Deborah Steinmair - VWB-boekeredakteur..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.