Om 56 jaar die verlede in te stap

VANDAG IS GISTER

Om 56 jaar die verlede in te stap

Op wat vir haar 'n mylpaal-verjaarsdag is, stap ANNELIESE BURGESS terug op haar spore na haar jeug in die dorp van haar geboorte.

EK het gister 56 geword. 

Dit is die 56ste jaar sonder my ouma – sy is nou so lank weg as wat ek hier is. Die 14de sonder my oupa. Die tweede sonder my pa. En die eerste sonder my ma. 

Ek het 'n behoefte gehad om op hierdie verjaarsdag in die vallei van my voorouers te wees. Om tyd te hê om in die strate van Indwe te stap. Deur die gange van my ou skool te drentel. Om ons familiegrafte  te besoek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.