Die slaggate van ’n volksuniversiteit

DIE OXFORD VAN CENTURION?

Die slaggate van ’n volksuniversiteit

'n Onstuimigheid onder akademici het by Solidariteit se tersiêre instelling, Akademia, uitgebars. ALI VAN WYK reken dit was net 'n kwessie van tyd.

AS daar ’n enkele aksie van Solidariteit en AfriForum (van hier af bekend as Afridariteit) is wat swart X (Twitter) vir ’n oomblik sprakeloos gehad het, was dit om ’n universiteit te stig gefinansier uit die sak van hoofsaaklik laer-middelklas-Afrikaners.

Wat kan ’n mens moontlik in Suid-Afrika doen wat meer konstruktief is as om ’n nuwe universiteit te stig om onderrig van gehalte vir jou kinders te verseker? Wat het in die laaste 30 jaar in Mzansi gebeur wat ’n duideliker oplossing vir ’n duidelike probleem was?

Dit is boonop op die oog af nie ’n winslustige kapitalistiese projek soos Suid-Afrika se indrukwekkende private hospitaalmaatskappye nie. Dis in wese ’n sosiale projek, mens kan amper sê sosialisties. Dis ’n volksprojek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.