Praag, Kiëf en kardemom

KERNEELS LEES WYD

Praag, Kiëf en kardemom

Soos elke week was KERNEELS BREYTENBACH flink aan die lees en was daar boeke wat sy verbeelding aangegryp het.

KAN ek solank ’n roman van die jaar benoem? Parasol Against the Axe, deur Helen Oyeyemi. Die rustigheid waarmee hierdie Nigeries gebore skrywer haarself as een van die vindingrykste outeurs van ons tyd gevestig het, het skielik in hierdie asembenemende roman geblom.

’n Paar jaar gelede het sy ons begogel met Peaces, ’n fantasmagoriese vertelling oor twee minnaars wat ’n treinrit in die gees van ’n toekomstige wittebrood onderneem, maar ná baie geestelike gehoer-en-rumoer agterkom die mens se lewensreis is ’n tog wat mens onderneem om uit te vind wie jy werklik liefhet. My kop het gedraai met lekker warm gedagtes.

Makietie van die verstand..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.