Waarom het niemand my ooit hiervan vertel nie? en ander kwelvrae

KERNEELS LEES WYD

Waarom het niemand my ooit hiervan vertel nie? en ander kwelvrae

KERNEELS BREYTENBACH wend hom in hierdie onseker dae na niefiksie wat antwoorde probeer verskaf.

DIE lewe smokkel met jou kop. Of jy dit so wil hê of nie, gaan jy dae hê wat jy “af” is. Soms weke, soms jare van woestheid en leegheid en smartrykheid en al die geite van die gees. Dalk het jy nie die tyd of die inklinasie – of die geld – om die drempel van ’n sielkundige daaroor te begin deurtrap nie. Vir jou is daar dan ’n maklike toevlug – dr. Julie Smith.

Maar versigtig, nè?

Blitsverkoper..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.