Satire, speurwerk, krieket en hoendervel

KERNEELS LEES WYD

Satire, speurwerk, krieket en hoendervel

KERNEELS BREYTENBACH het lief geraak vir karakters en nuwe skrywers ontdek wat hom verruk en ons nuuskierig maak.

DAAR is iets heerlik filosofies aan goeie satire. Die satiris mors nie tyd met beuselagtige probleme nie. Hy/sy beloer die Groot Prentjie. Hulle soek Die Waarheid Agter Alles. Maar anders as waaragtige filosowe, meet satirici hulle welslae aan die lagbuie wat hulle saam met die Groot Prentjie uitlok.

Hulle weet dat humor (dikwels galgehumor), ironie en oordrywing die beste manier is om daardie Groot Prentjie bloot te lê. Hulle ontluister eers, daarna openbaar hulle.

Skrander satirikus..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.