Die onverdunde vreugde van lees

KERNEELS LEES WYD

Die onverdunde vreugde van lees

KERNEELS BREYTENBACH se verbeelding is weer bevrug deur gekantelde insig en verstommende woordkuns.

DAAR is darem een ding waarvoor ons Donald Trump moet dankbaar wees. Sy herhaalde gebruik van die term “fake news” het ons sensitief gemaak vir almal wat eerder sal glo in valsheid, liegstories en kranksinnige verduidelikings.

By Trump is die term uiteraard refleksief ironiserend, synde die misbruiker van een van die grootste gesplete tonge van alle tye. Sy nalatenskap is die gees van ons tyd en boeke soos Jo Hedwig Teeuwisse se Fake History: 101 Things That Never Happened is ’n welkome korrektief op liegstories buite die suiwer politieke sfeer.

Historiese leuens..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.