Koning van die miere

KORTVERHAAL

Koning van die miere

HENNING JANSE VAN VUUREN skryf oor 'n aand om die vuur en die droefheid van woede.

“ONS drink net iets. Jy sal sien, ou Harry is nogal 'n vreemde ou. Nie eksentriek nie ... maar ... ek sou sê ... eerder onkovensioneel ... Ja. In die begin was ons klomp eintlik met sy broer bevriend en toe kring dit later uit. Jy onthou seker vir Braam, huh?” Arrie glimlag skitterwit en wys sommer so terloops met sy palm teen die Land Rover se stuurwiel en 'n lui wysvinger twee klipspringertjies, asof gevries in tyd, langs die stofpad in die Bakkerspas uit.

Ek knik. “Tja, so vaagweg ... O ja-ja.”

Ek knip my veiligheidsgordel los en maak nog twee botteltjies bier oop. “En wat doen die ou vir 'n lewe?”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.