Van tieners tot tteokbokki

KERNEELS LEES WYD

Van tieners tot tteokbokki

KERNEELS BREYTENBACH se nuuskierigheid dek 'n wye spektrum en hou ons ingelig.

IS dit nie koddig wanneer ’n boek op ’n sekere jeugdige mark gerig is, maar totaal en al tot ’n ander, meer bejaarde een spreek nie? Dolly Alderton se memoir Everything I Know About Love is ’n sprekende voorbeeld daarvan. Gemik op lesers tussen 15 en 35 – maar dit is slegs mense in hulle vyftigs en ouer wat kan snap presies hoe suiwer in die kollektiewe kol die boodskappe op die bladsye is.

Alderton is die wysgeer van die lendene, die ghoeroe van die ontluikende dog getemperde guavadilla. Sy het meer nous as Nietzsche en is beslis meer drinkfiks as De Beauvoir.

Aardigheid..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.