Varke in Hollywood, ontbering in Siberië, klein genades en groente

KERNEELS LEES WYD

Varke in Hollywood, ontbering in Siberië, klein genades en groente

KERNEELS BREYTENBACH het die jaar afgesluit soos hy dit begin het: met sy neus in 'n boek.

DAVID Mamet is ’n moeilike seun. Hy is 76, hy werk nog in Hollywood as regisseur, draaiboekskrywer en produksieleier. Hy sê sy politieke simpatie is regs van die woke brigades, links van Trump. Uit die dinge wat hy al oor politieke sake kwytgeraak het, vermoed mens hy is óf moedswillig óf stiksienig. Maar dis sy probleem.

Trek Hollywood se stert

Sy boek Everywhere an Oink Oink sal nie vir hom baie nuwe vriende onder die nuwe geslag filmmakers maak nie. Mens hoef nie verder te kyk as die subtitel An Embittered, Dyspeptic, and Accurate Report of Forty Years in Hollywood om te weet hy is ’n klakous nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.