Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KENEELS LEES WYD
Totalitarisme, memoires en kook
KERNEELS BREYTENBACH het ’n onvergeetlike boek, twee memoires en ’n kookboek kafgedraf.
Deel
DAAR is genadiglik geen raad vir my verslawing nie – boeke en musiek. Met musiek weet ek dit gaan oor ’n vorm van fisieke stimulering naas die innerlike versterking. Met boeke is dit iets anders. Ek lees vir die onmiddellike bevrediging van ligte leesstof. Maar mens kan daarvan alleen nie lewe nie; daarom dat ek ook dikwels wyer en meer intens lees.
En dán gaan dit oor veral een ding, en dit is dat ek agterna wil voel die boek het my verander. Claire Keegan se boeke het dit vanjaar vir my reggekry, en nou weer Paul Lynch se Prophet Song. Ek het die boek gelees omdat dit op die kortlys vir die Booker-prys is siedaar – Sondag wen dit toe die gesogte prys!
Rieme paragrawe..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Speurders, wetenskaplikes en ’n kok
Bedorwe brok, liefde en ’n wrang glimlag
Kan jy leer rou of suksesvol wees?
Kripto, korrupsie, melancholie
Fiksie en geloof, so vreemd soos feite
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.