Speurders, wetenskaplikes en ’n kok

KERNEELS LEES WYD

Speurders, wetenskaplikes en ’n kok

Daar word tans verbou aan KERNEELS BREYTENBACH se huis; daarom sit hy op die stoep en lees, tot ons voordeel.

AS iets werk, maak jy dit nie reg nie, nè? Maar kan die wette van kombuis en werf subiet toegepas word op die skryfsels van hulle wat jaar ná jaar sorg dat mense leesstof het vir lang vakansiedae, of substansie gee aan die stapel geskenke onder Kersbome? Die antwoord is dat die meeste van daardie skrywers pynlik bewus is van hul skryfformule, hul verhaalpatroon, en kliphard probeer om weg te breek daarvan sonder om werklik weg te breek.

Ek het die afgelope raps meer as ’n week drie van daardie boeke verslind, soos mens maar maak as die skrywers John Sandford, Lee Child en Richard Osman is. Al drie se nuwe publikasies is uitstekende vakansiepret – en internasionale blitsverkopers.

En daar ís iets aan die gebeur, verskuiwings in die ratwerk van die drie skrywers se masjinerie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.