Komiekstrips – twee kante van dieselfde munt?

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Komiekstrips – twee kante van dieselfde munt?

JOAN HAMBIDGE bekyk twee uiteenlopende strippe en wonder oor die lewe en sensuur.

I

Hoe kyk ons na tekenprente?

Charles M. Schulz (1922 – 2000) se ikoniese tekenprente rondom Charlie Brown, Lucy, Linus en veral Snoopy bly eenvoudig bakens onder die naam Peanuts. Here comes Charlie Brown!, uitgegee in 1955 deur Coronet Books, lewer kommentaar op die menslike kondisie. Met humor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.