Die verrimpelde gesig van die horlosie

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Die verrimpelde gesig van die horlosie

JOAN HAMBIDGE bied duimnaelsketse oor 'n rubriekebundel wat besin oor tyd en ander gawes; lewensinsigte sonder om te preek.

I

ONDER die skuilnaam rvr skryf die teoloog en filosoof Robert Vosloo van Stellenbosch ’n rubriek (Geestelike Waardes) wat so pas verskyn het as ’n Lewe hier: Gedagtes oor tyd en ander gawes (Naledi). Vosloo analiseer die betekenis wat skilderye, films, boeke op ons lewe het. Die filosofie van Dietrich Bonhoeffer en Paul Ricoeur is dikwels vertrekpunte om oor die betekenis van tyd te skryf. Hy is die skrywer van vele teologiese studies soos Reading Bonhoeffer in South Africa after the Transition to Democracy (2020) saam met Nico Koopman.

Op ’n Saterdagoggend lees hierdie leser altyd eers aanlyn sy besinnende mini-essays wat verpak is met soveel verwysings en wyshede. Daarna weer in die koerant. Dus twee keer. (Let op die tydsverloop …)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.