Onder ’n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: ’n Memoir deur Annemarié van Niekerk is ’n besondere teks. Dit het my geneem na die moord op die Kanadese digter Pat Lowther (1935 – 1975), wat deur haar man om die lewe gebring is. Haar digbundel A Stone Diary is in 1977 gepubliseer en het wyd reaksie in die media ontlok.
Carol Shields fiksionaliseer hierdie voorval in Swann: A Mystery (1987) met vier karakters: ’n feministiese literêre kritikus, ene Sarah Maloney; die digter se biograaf, Morton Jimroy; ’n dorpsbibliotekaresse, Rose Hindmarch; en ’n koerantjoernalis en uitgewer, Frederic Cruzzi. Op ’n kongres kom almal bymekaar en analiseer die moord op Mary Swann. Kommentaar op literatuurkritiek en die impak van moord. ’n Sogenaamde wraakroman. En eweneens ’n satire van akademiese byeenkomste en hoe elkeen ’n ander aspek van ’n lewe en talent raaksien...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HAMBIDGE PRYS EN PIETS
’n Bloedrooi swaan
JOAN HAMBIDGE reken Annemarié van Niekerk se memoir verwoord die kollektiewe skisofrenie van ons land.
Deel
I
Onder ’n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: ’n Memoir deur Annemarié van Niekerk is ’n besondere teks. Dit het my geneem na die moord op die Kanadese digter Pat Lowther (1935 – 1975), wat deur haar man om die lewe gebring is. Haar digbundel A Stone Diary is in 1977 gepubliseer en het wyd reaksie in die media ontlok.
Carol Shields fiksionaliseer hierdie voorval in Swann: A Mystery (1987) met vier karakters: ’n feministiese literêre kritikus, ene Sarah Maloney; die digter se biograaf, Morton Jimroy; ’n dorpsbibliotekaresse, Rose Hindmarch; en ’n koerantjoernalis en uitgewer, Frederic Cruzzi. Op ’n kongres kom almal bymekaar en analiseer die moord op Mary Swann. Kommentaar op literatuurkritiek en die impak van moord. ’n Sogenaamde wraakroman. En eweneens ’n satire van akademiese byeenkomste en hoe elkeen ’n ander aspek van ’n lewe en talent raaksien...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Met ’n riksja deur die geskiedenis
Ontuisheid en die uncanny
Parasiet en gasheer: abba-tekste
’n Rak met Roth-romans – ondanks misoginie
Waarom ons beter leef as ons voorsate
Deel
Deel
Volgende artikelJoan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.