DIE diamantstormloop en goudkoors was Suid-Afrika se eie Game of Thrones. In die plek van drake was daar imperialiste met hulle oog op ons land se blink goeters. Die 1870’s en 1880’s was vormend vir alles wat daarna in ons land kom.
Eers ná ’n paar dae het dit by my ingesink: Hoe betekenisvol is die gebeure in Marko van der Colff se Dieper as Drome.
Van der Colff, ’n bekende akteur en regisseur, het hierdie episode uit ons geskiedenis slim gekies. Dit was asof die wêreld maagwerkings gehad het en Suid-Afrika se minerale die medisyne was...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DELWERS NA DROME
Grypers na goud en empaaiers
Marko van der Colff se roman oor Kimberley en die goudvelde het LINZA DE JAGER se oë laat blink.
Deel
DIE diamantstormloop en goudkoors was Suid-Afrika se eie Game of Thrones. In die plek van drake was daar imperialiste met hulle oog op ons land se blink goeters. Die 1870’s en 1880’s was vormend vir alles wat daarna in ons land kom.
Eers ná ’n paar dae het dit by my ingesink: Hoe betekenisvol is die gebeure in Marko van der Colff se Dieper as Drome.
Van der Colff, ’n bekende akteur en regisseur, het hierdie episode uit ons geskiedenis slim gekies. Dit was asof die wêreld maagwerkings gehad het en Suid-Afrika se minerale die medisyne was...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Alfaman en slaapkamerbul
Die serpslang
Jonas en die sex sandwich
Karma is ’n tief
Met ’n riksja deur die geskiedenis
Deel
-
Deel
Linza de Jager
RubriekskrywerLinza de Jager is verlief op boeke en herinneringe. Soms kry sy dit reg om op die toekoms, en selfs die hede, te fokus.