Ek was my pa se eerste laaitie by sy vrou se meid. Toe dros my ma mos Weg van die jaloerse droëpramteef, en ek het geskop in haar, ongeduldig, gedroom ek gly vry uit. Maar die dors en die engel het haar teruggedryf.
Daar was jare. Sandstorms. Goeie aarde vir ’n wilde jong donkiehings...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MA' DJULLE'S DIE POETS
Die twistende seuns van Abraham
HESTER VON WIELLIGH deel ’n gedig wat baie aktueel en relevant is, oor ’n antieke broedertwis wat op ’n onmenslike oorlog in Israel uitgeloop het.
Deel
Ismael
Ek was my pa se eerste laaitie
by sy vrou se meid.
Toe dros my ma mos
Weg van die jaloerse droëpramteef,
en ek het geskop in haar, ongeduldig, gedroom ek gly vry uit.
Maar die dors en die engel het haar teruggedryf.
Daar was jare.
Sandstorms.
Goeie aarde vir ’n wilde jong donkiehings...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die huis met die lemmetjiegroen voordeur
Waardes se moer, man!
Die bosanemoon
Ons stukkende land
Die serpslang
Deel
-
Deel