Om ’n huis met ’n lemmetjiegroen voordeur te groet

MA' DJULLE'S DIE POETS

Om ’n huis met ’n lemmetjiegroen voordeur te groet

ELMARI BOTHA skryf roerend oor verlange, verlies en vertrek.

  • 10 November 2023
  • Boeke
  • 3 min om te lees
  • artikel 22 van 28
  • Elmari Botha

Vir oulaas kom altyd te vroeg

Middel-Augustus. My Liquid Amber stoot haar eerste botsels uit. Soos elke jaar. En elke jaar bid ek dat ek nog een lente die klein wonderwerk in ons tuin sal kan beleef.

Maar hierdie lente is 'n vir-oulaas-lente in ons mooi tuin. Want ons gaan onsself verplant in 'n ander huis. 'n Ander tuin. En elke dag bid ek dat ons weer daar sal kan wortel skiet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.