Dit is verfrissend koel en heerlik stil in die ruim voorhuis van die klinkersteen-dubbelverdiepinghuis teen die steiltes van Nelspruit. Die lugversorgers is buite gesigsveld geïnstalleer en ruis kwalik hoorbaar; gerusstellend.
Elders is die buurt in verskillende fases van ’n wisselende kragkrisis gedompel: ’n Transformator het geblaas; ’n smeltdraad het gebrand; die diesel is op; die vloek van apartheid se spook loop soos ’n brullende leeu rond; die kragstasie is besteel; kragskepe, omkoopgeld en eindelose geduld is helaas ál oplossing in hierdie vervloekte shithole country aan die gatkant van die aarde...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MA’ DJULLE’S DIE POETS
Waardes se moer, man!
HENNING JANSE VAN VUUREN vertel 'n storie met 'n klankie.
Deel
Winde van verandering
Dit is verfrissend koel en heerlik stil in die ruim voorhuis van die klinkersteen-dubbelverdiepinghuis teen die steiltes van Nelspruit. Die lugversorgers is buite gesigsveld geïnstalleer en ruis kwalik hoorbaar; gerusstellend.
Elders is die buurt in verskillende fases van ’n wisselende kragkrisis gedompel: ’n Transformator het geblaas; ’n smeltdraad het gebrand; die diesel is op; die vloek van apartheid se spook loop soos ’n brullende leeu rond; die kragstasie is besteel; kragskepe, omkoopgeld en eindelose geduld is helaas ál oplossing in hierdie vervloekte shithole country aan die gatkant van die aarde...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die bosanemoon
Die dassie-adder
Vorm vir informasie van ’n sterfgeval
’n Vrou wat aanhou stap
VWB se lesers het talent
Deel
-
Deel