Homeros, sjlemiel, Ellroy en rou nerwe

KERNEELS LEES WYD

Homeros, sjlemiel, Ellroy en rou nerwe

KERNEELS BREYTENBACH het, benewens die ‘Iliad’, nog heelwat gelees. Hy maak ons lus vir boekevat.

TERWYL ek skryf, is die oggend se nuus dat Israel en Hamas weer die oorlog in Gaza ná ’n skietstaking hervat het.

Ook in my gedagtes is ’n artikel wat ek op die internet raakgelees het oor die moontlikheid dat robotte met KI in die toekoms die plek van soldate sal inneem en dat vegvliegtuie danksy KI nie meer vlieëniers nodig sal hê nie, en tenks nie meer bemannings nie.

Lang pad..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.