Doktersbesoeke is dodelik

‘MA' DJULLE'S DIE POETS’

Doktersbesoeke is dodelik

ELMI SMITH vertel 'n storie in enkele woorde en jy kan 'n boek wen met jou kreatiewe skryfwerk. Hoeveel woorde het jy nodig?

  • 08 Desember 2023
  • Boeke
  • 1 min om te lees
  • artikel 23 van 30

Doktersbesoeke is gevaarlik

EK makeer niks. Voel soms bietjie moeg, maar het darem al 60 kersies doodgeblaas. Nou wel 'n paar jaar gelede, ook toe ek laas by 'n dokter was.

My driejaardagboek gil: Ginekoloog. My bors (en alles anders) trek toe. Ek skeer, knip en skrop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.