Venesië op die tong

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Venesië op die tong

JOAN HAMBIDGE lees kookboeke oor eksotiese bestemmings en eet wegneemkos.



IN my kombuis staan ’n groot versameling kookboeke. Leipoldt se kosboek. Huisgenoot se Wenresepte. Kook en geniet. Biba’s Italy. Boeke wat dikwels net stof vergader, maar as leesboeke tog bekoor.

My kookboek-in-wording sal heet: Hoe om jou wegneemetes op te warm en ander raad vir enkelvretendes...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.