Die verskrikking van slawerny grafies geskilder

DIEPTES VAN DIE HEL

Die verskrikking van slawerny grafies geskilder

MARELI STOLP het afgedaal na die dal van verskrikking wat slawerny was en gelees hoe dit die menslike gees vernietig het.

WAT is hel?

Hel is die ergste, die heel ergste. Dit kan slegs verbeel word, want niemand het ’n retoerkaartjie hel toe gekry nie.

My 1980’s Kinderbybel het dit voorgestel as ’n donker grot vol vlammende vure, met skadumonsters wat wegkruip in rotsskeure. (Die Kinderbybel-hemel was ’n groot, groen tuin met fonteine en wit mense in vloeinde sjiffon. Dit was immers die 1980’s). ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.