Drie noirs vir die najaar

NAELBYT-LEESTYD

Drie noirs vir die najaar

DEBORAH STEINMAIR wil ontsnap van beurtkrag, waterskaarste en die stormloop om dringende take af te handel.

HUISHOUDELIKE noir is my boesemsonde, my gunsteling-ontsnapping uit die kloue van die najaar met al sy laaste dringende aansprake en versengende hitte. Drie boeke het my laat vergeet van deadlines, beurtkrag en waterskaarste.

Ek lees nie gewoonlik liefdesverhale nie – al daardie heteronormale, hormoonbelaaide oomblikke wat uitloop op ’n huwelik raak soms te veel vir my – maar as jy jou liefdesverhale kan laai met intrige, sielkundige spanning en weerbarstige karakters, gaan ek dit lees.

Nora Roberts is ’n topverkoper-fenomeen – ’n Amerikaanse skrywer wat reeds meer as 255 liefdesverhale geskryf het en dit word elke jaar meer. Haar boeke is dik, met veel om die lyf...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.