15 vrae vir Karen Zoid

AGTERBLAD

15 vrae vir Karen Zoid

Die geliefde president van die Republiek van Zoid Afrika is nog net so entoesiasties, energiek, eerlik en onweerstaanbaar soos altyd. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Waarna luister jy in jou kar?

Willie Nelson, Grimes, Megan Thee Stallion, Rolling Stones, Radio Head, Wunderhorse, Bill Withers. Basically luister ek na bietjie van alles, maar ek luister nie Boeremusiek nie.

2. Wat is die beste present wat jy nog ooit gekry het?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.