’n Kleurwiel van kinderboeke

KLEIN LESERS

’n Kleurwiel van kinderboeke

DEBORAH STEINMAIR stel ’n vrolike en prettige stapel kinderboeke vir die Kerskous voor.

DIS amper weer geskenktyd. In hierdie stadium van my lewe het vriende reeds kleinkinders. Wat gee ’n mens vir die skare kindergesiggies soos sterre se liggies? Boeke. Ek beveel vandag ’n hand vol dromerige presente aan wat hopelik ’n volgende generasie lesers gaan skep.

Hierdie is ’n lieflike koffietafelboek, of speelkamerboek, in volkleur, met dromerige illustrasies. Ek sou dit graag wou weggee vir ’n kind in my kring, maar die kind in my gaan vasklou daaraan en nooit laat gaan nie.

Sprokies en verhale van oraloor word in treffende Afrikaans deur Linda Rode oorvertel. Sy vertel van die raaiselrympie wat sy as kind gehoor het:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.