Oor Musk, Mantel, Garraway en moord

KERNEELS LEES WYD

Oor Musk, Mantel, Garraway en moord

KERNEELS BREYTENBACH se nuuskierigheid hou hom aan die lees en hou ons ingelig.

LISBETH Salander is ’n interessante karakter. Onthou jy, die geniale rekenaar-wizkid in Stieg Larsson se speurromans? Elon Musk het nes Salander ’n erge graad van Asperger se sindroom, maar hy laat mens nie so lekker voel soos Salander nie. Om die waarheid te sê, mens wens hy had ’n bietjie van haar nederigheid, haar stilte.

Spektrum

Walter Isaacson se biografie van Musk, eenvoudig getiteld Elon Musk omdat, verdomp, almal weet wie dít is, kom agt jaar ná Ashlee Vance se boek oor Musk. Daardie boek het my vir ’n ses geslaan, want die wêreld was toe nog Musk se oester en ons het nog nie geweet dat hy Donald Trump Lite is nie. Sedertdien het hy Gods rykste seun op aarde geword...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.