Passie en goed geoliede moordmasjien

DIE BANALITEIT VAN BOOSHEID

Passie en goed geoliede moordmasjien

MARELI STOLP het gelees oor liefde in 'n tyd van oorlog, en oor aanspreeklikheid, boosheid en medemenslikheid.

’n WYLE terug lees ek hierdie lekker woorde deur Neil Gaiman oor die belangrikheid van fiksie:

Ideas – written ideas – are special. They are the way we transmit our stories and our thoughts from one generation to the next. If we lose them, we lose our shared history. We lose much of what makes us human. And fiction gives us empathy: it puts us inside the minds of other people, gives us the gift of seeing the world through their eyes. Fiction is a lie that tells us true things.

Gaiman verwoord hier ’n groot rede vir my leesobsessie. ’n Goeie boek is ’n uitnodiging na ’n medemens se wêreld: dit laat my toe om deur ’n ander mens se oë te kyk en maak empatie moontlik vir lewens waarmee ek andersins nie kontak sou hê nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.