Suid-Afrika is mooi en die mense is gul

ANDERKANT MET ANESCA SMITH

Suid-Afrika is mooi en die mense is gul

ANESCA SMITH skryf oor die positiewe uitbeelding van Suid-Afrika en sy mense in die buitelandse media.

Dagsê

Hier in Nederland is Suid-Afrika dikwels in die nuus. En meestal nie weens negatiewe verwikkelinge in die land soos jy dalk verwag nie. Nee, die meeste van die tyd gaan dit óf oor hoe mooi die land is óf hoe gul die mense.

Net gisteraand sien ek nog die Nederlandse sanger Herman van Veen op ’n geselsprogram byna in trane oor die skoonheid van Suid-Afrika. In 1991 gaan hy vir die eerste keer daarheen en was so betower deur die land en sy mense dat hy en sy vrou nou elke paar jaar gaan. Hy sing ook ’n liedjie – ’n weergawe van die Belgiese sanger Jacques Brel se “Ne me quitte pas". Maar in Afrikaans. Dit heet “Moenie weggaan nie”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.