Ek het toevallig hierop afgekom en was verras dat die boek, wat so 'n ingewikkelde onderwerp met 'n feministiese ondertoon aanspreek, reeds in 1899 gepubliseer is.
Mevrou Pontellier bring die vakansie saam met haar twee jong seuns deur by 'n oord, Grand Isle aan die kus van Louisiana. Meneer sit op die stoep en koerant lees en smiddae wanneer hy verveeld is, verdwyn hy saam met die manne om poker te speel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
OM KLEINODE OP TE RAAP
Geliefde boeke wat herbesoek word
Daar is tekste wat JULIANA COETZER elke jaar wéér lees.
Deel
Ontwaking
Ek het toevallig hierop afgekom en was verras dat die boek, wat so 'n ingewikkelde onderwerp met 'n feministiese ondertoon aanspreek, reeds in 1899 gepubliseer is.
Mevrou Pontellier bring die vakansie saam met haar twee jong seuns deur by 'n oord, Grand Isle aan die kus van Louisiana. Meneer sit op die stoep en koerant lees en smiddae wanneer hy verveeld is, verdwyn hy saam met die manne om poker te speel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boeke en wysies vir die langpad
Feel the potato while you peel the potato
Geen einde aan huishoudelike geweld nie
Vladimir Putin, psigopatiese wreedaard in beheer
Brief van ’n boelie
Deel
-
Deel
Juliana Coetzer
SkrywerJuliana Coetzer woon in Vermont. Sy is bedags 'n psigoterapeut en snags 'n skrywer. Sy is die skrywer van Bloedvreemd, Oorkant jou en Die kind se naam is Anneke.