Portugese en Suid-Amerikaanse fiksie met skop

MAGIESE REALISME

Portugese en Suid-Amerikaanse fiksie met skop

JOAN HAMBIDGE bekyk die verskillende tegnieke wat groot skrywers uit Suid-Amerika en Portugal gebruik om lesers wakker te skud.

I

In 1998 wen José Saramago die Nobelprys vir letterkunde. Harold Bloom het hom uitgesonder as 'n skrywer met 'n besondere visie. Sy roman Blindness (1995) klink in die Portugees soos volg: Ensaio sobre a cegueira.

'n Storie oor blindheid wat 'n onbekende stad tref. Net die oftalmoloog se vrou spring dit vry. Die verhaal speel in 'n gestig af en die paniek van die karakters word uitstekend beskryf. Dis 'n allegoriese verhaal met soldate wat die siekehuis bewaak en 'n regering wat die pandemie ontken...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.