Connolly, slapeloosheid en stres

KERNEELS LEES WYD

Connolly, slapeloosheid en stres

KERNEELS BREYTENBACH is wakker gehou deur Billy Connolly se outobiografie, asook 'n riller met slapeloosheid as kapstok en boeke met slaap- en lewenswenke.

EK moet seker my belange verklaar. Ek is ’n bewonderaar van Billy Connolly. Is dit omdat hy met Pamela Stephenson getroud is. Omdat hy so ’n manjifieke komediant is. Omdat hy die grap vertel het van die kort feeks op die bus wat deur ’n dogtertjie met Sneeuwitjie verwar is.

En veral omdat hy ’n wonderlike dokumentêr gemaak het oor The Incredible String Band. Hy is in ’n skedelspasie wat ek nog altyd as eksoties beskou het. Iemand wat “Puppies” en “Log Cabin Home In The Sky” verstaan. Wat “Job’s Tears” en “Maya” kan sing. Ek meen, hoe kan ’n mens nie hou van iemand wat ook saam met Gerry Rafferty in ’n groep was nie?

Wyse man..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.