Om stilte en sanity te omhels

MEDITASIE

Om stilte en sanity te omhels

“Om goeie musiek te luister en toe te laat dat dit jou meeneem en ontroer, is soos ’n gebed sonder religie”. LAURIE GAUM stoei soos almal van ons om rustig te word en beveel 'n boek oor stilte en die kontemplatiewe aan.

DIS vir my fassinerend dat iets wat so eenvoudig en algemeen soos stilte is, in ons gejaagde samelewing so skaars geraak het dat dit herwin en opnuut ingeoefen moet word.

Self probeer ek van tyd tot tyd daarna terugkeer om my binnewêreld te kalmeer, en is dit vir my ’n dringender noodsaaklikheid met oorloë wat om ons woed en ’n mens se poging om gesentreer te midde daarvan te bly en sanity te behou ten einde sinvol te funksioneer en reageer.

Maar dit gee dikwels ’n gestoei met my innerlike chaos af en laat my opgee op die dissipline wat dit verg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.