Geen poep op die stoep – óf in een tuintje

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Geen poep op die stoep – óf in een tuintje

ANESCA SMITH skryf oor die nood van honde en die woningnood in Nederland.

Tussen die droewige reënbuie verlede week, was daar één hemelse sonskyndag. Mens en dier gryp die geleentheid aan om buite rond te baljaar, want dit ís soos die Nederlanders sê: “April doet wat ie wil.” Dus weet niemand wanneer ons weer ’n droë dag gaan sien nie. Miskien eers in Mei.

Saans ná ete gaan ek ’n draai in die buurt loop en stuiter op ’n kennisgewing af. ’n Stuk papier vasgespyker aan ’n boomstam, soos Martin Luther in 1517 sy 95 stellings teen die kerkdeur in Wittenberg sou vasgespyker het, wat die verdeling tussen die Protestante en die Rooms-Katolieke Kerk aangekondig het.

Maar dié kennisgewing is ’n aankondiging oor die verdeling tussen honde-eienaars en nie-honde-eienaars. In geïrriteerde rooi letters staan daar: “Dit is een tuintje – GEEN plek vir hondenkak.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.