’n Boekslet het haar hande vol

PROMISKUE LESERSHART

’n Boekslet het haar hande vol

LINZA DE JAGER bied 'n vermaaklike deurloop van drie plaaslike nuwe boeke wat haar bekoor het.

MY lesershart is promisku. Dis vir ewig 16 jaar oud en wip van een skrywer na die ander. Die afgelope week was dit verlief op drie Suid-Afrikaanse boeke: Chanette Paul se Anoniem, Zirk van den Berg se Hemel en aarde en ons en Quraisha Dawood se Stirring the Pot.

In die eerste boek, Paul s’n, het moord en ’n stalker my week opgekikker.

Enigiemand wat dink die skryfwêreld is vol bleeksiele moet hierdie spanningsroman lees. Hier’s min romanse en geld is nog skaarser. Maar die ergste is wanneer ’n voornemende skrywer se manuskrip afgekeur word, want dan kan die hel losbars. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.