DIE tipe speurverhaal waarvan ek hou, bestaan nie net uit potte vol skrik nie, dit kom ook met iets wat jou daardeur kry. In die geval van Bloedsomer het ek met tye gevoel die storie is soos ’n rou tjop, en ek kort ’n dop.
Maar die hoofkarakter, die 43-jarige konstabel Petunia Moraleng, het my daardeur gekry.
Wanneer Petunia op die fiktiewe Suid-Kaapse kusdorp Mooibaai aankom, is sy op ’n laagtepunt in haar lewe. Sy het haar werk as polisiekaptein in Parys, Vrystaat verloor, saam met haar pensioen. Sy was agtelosig; sy het dokumente geteken wat haar betrek het by ’n persoonlike beskermings-toerustingskandaal. Petunia is hiervoor tronk toe. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AFRIKAANSE MISDAADFIKSIE
Russiese orgaanjagters en ’n monsteragtige psigopaat
LINZA DE JAGER het 'n dop nodig gehad met die lees van Sidney Gilroy se nuwe spanningsriller.
Deel
DIE tipe speurverhaal waarvan ek hou, bestaan nie net uit potte vol skrik nie, dit kom ook met iets wat jou daardeur kry. In die geval van Bloedsomer het ek met tye gevoel die storie is soos ’n rou tjop, en ek kort ’n dop.
Maar die hoofkarakter, die 43-jarige konstabel Petunia Moraleng, het my daardeur gekry.
Wanneer Petunia op die fiktiewe Suid-Kaapse kusdorp Mooibaai aankom, is sy op ’n laagtepunt in haar lewe. Sy het haar werk as polisiekaptein in Parys, Vrystaat verloor, saam met haar pensioen. Sy was agtelosig; sy het dokumente geteken wat haar betrek het by ’n persoonlike beskermings-toerustingskandaal. Petunia is hiervoor tronk toe. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Van fratse tot spoke en tere liefde
Bond kry ’n baba
’n Vaal held laat Chinese les opsê
’n Blockbuster met gate
Klein sondes in die klooster
Deel
-
Deel
Linza de Jager
RubriekskrywerLinza de Jager is verlief op boeke en herinneringe. Soms kry sy dit reg om op die toekoms, en selfs die hede, te fokus.