Daar is maar één Karel Schoeman. ’n Ongelooflike skrywer van beduidende romans, historiografiese en biografiese boeke, vertalings, reisbeskrywings, outobiografiese tekste met belangrike historiese artikels en essays. Sy dood het eweneens wye reaksie ontlok, ofskoon hierdie leser voel dit is ’n persoon se eie reg om te besluit oor hoe en wanneer jy wil vertrek. Hier is ek aan Willem Landman se kant.
II..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
HAMBIDGE PRYS EN PIETS
Karel Schoeman se stiltes en stemme
JOAN HAMBIDGE was ook eens 'n onbekende jong dame. Sy kyk na 'n huldeblyk aan Schoeman.
Deel
I
Daar is maar één Karel Schoeman. ’n Ongelooflike skrywer van beduidende romans, historiografiese en biografiese boeke, vertalings, reisbeskrywings, outobiografiese tekste met belangrike historiese artikels en essays. Sy dood het eweneens wye reaksie ontlok, ofskoon hierdie leser voel dit is ’n persoon se eie reg om te besluit oor hoe en wanneer jy wil vertrek. Hier is ek aan Willem Landman se kant.
II..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Onmoontlike reise tussen plekke en geskiedenis
‘Terra Nostra’: Cervantes en Fuentes
Om teen die dood in te skryf
Fuentes: die Balzac van Mexiko?
Jorge Borges se descolocada
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.