Onmoontlike reise tussen plekke en geskiedenis

MAGIESE REALISME

Onmoontlike reise tussen plekke en geskiedenis

JOAN HAMBIDGE beloer surrealisme, ook in die digkuns.

I

In magiese realisme is daar altyd 'n verteller waarin die verbeelding opvallend aanwesig is met ónmoontlike reise tussen plekke en geskiedenis. Die reise kan astraal of werklik wees. En in die Suid-Amerikaanse letterkunde is dit sterk verbind aan die Katolieke Kerk. In Suid-Amerika is daar kruise en blomme vir die geliefdes langs die pad. Die afbreek van grense is opvallend in hierdie tekste. Met 'n besoek aan Machu Picchu, wonder 'n mens wie kon hierdie stad bou?

II..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.