Blind en verborge: Jorge Borges se ‘descolocada’

SKRYWER EN POLEMIS

Blind en verborge: Jorge Borges se ‘descolocada’

JOAN HAMBIDGE wonder waarom hierdie skrywer nooit die Nobelprys vir Letterkunde verower het nie.

“Our destiny is not horrible because of its unreality; it is horrible because it is irreversible and ironbound. Time is the substance I am made of. Time is a river that carries me away, but I am the river; it is a tiger that mangles me, but I am the tiger; it is a fire that consumes me, but I am the fire. The world, alas, is real; I, alas, am Borges."

I

Edwin Williamson se biografie Borges: A life (Viking, 2004) gee ’n boeiende blik op een van die grootste skrywers van ons tyd. Jorge Francisco Isidoro Luis Borges Acevedo (1899-1986) was ’n kortverhaalskrywer, digter, essayis, vertaler en polemis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.