Geknakte rugkante en beduimelde blaaie

LEESREÜNIES

Geknakte rugkante en beduimelde blaaie

MERCIA S. BURGER herlees graag gunsteling-boeke: party het die toets van tyd deurstaan, ander klink soos Drew Barrymore se kletsprogram op ’n slegte dag.

EK keer altyd terug na my skatte. My troetelboeke en witbroodjies, my sentimentele staatmakers en deurnaglesers, my wyndrinkers en my boeke wat ek weet ek ’n bietjie harder aan moet werk. Ek praat nie van niefiksie, kortverhale of gedigte nie. Ek praat van romans en novelle wat met geknakte rugkante in my boekrak staan, die narratief uitgewerk en die karakters persoonlik met die hand gegroet … tot wedersiens!

Want ek is ’n herleser – ek lees party boeke ’n tweede keer, en soms sommer nog ’n keer, net vir die bekoring, die bekendheid, die visie en waardering wat dit in my lewe bring; die vermaak, nostalgie en genot daarvan.

Ongedane sake..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.