Carlos Fuentes: die Balzac van Mexiko?

OLD GRINGO

Carlos Fuentes: die Balzac van Mexiko?

JOAN HAMBIDGE vertel van die diplomaat en skrywer wat die morele korrupsie ontmasker van hierdie vuil stad waaroor 'n bruin wolk hang.

I

Carlos Fuentes (1928 – 2012) is ’n besondere Mexikaanse skrywer en is in 1988 as ’n “guerrilla dandy" getipeer deur Enrique Krauze, ’n Mexikaanse historikus. Hy is op sy dag beskryf as die Balzac van Mexiko. Dus twee uiteenlopende etikette. Hy was diplomaat in Frankryk vanaf 1975 tot 1977; terselfdertyd ’n belangrike Latyns-Amerikaanse skrywer.

In 1989 word sy roman Old Gringo verfilm met Gregory Peck en Jane Fonda, met Fuentes wat toesig hou. Daar was verhoudings met Jeanne Moreau en Jean Seberg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.