Met dagbreek maak hieso ’n spirit my wakker. Jirre, ek weetie hoe omit te sabela nie. So van hie diep binne my af, yt my baar, die diepste put in my. Dis van veraf. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KORTVERHAAL
Springbok mission. Kroonlyn. Scatter dappies.
In DIANNE DU TOIT ALBERTZE se vertelling slaan Meire die jackpot en verloor alles, soos sy haar spirit lankal verloor het.
Deel
VIR Ilse Hadda Samuels
Een. Meire. Kiep tot Springbok.
Met dagbreek maak hieso ’n spirit my wakker.
Jirre, ek weetie hoe omit te sabela nie.
So van hie diep binne my af, yt my baar,
die diepste put in my.
Dis van veraf. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jong vroue in ’n harde manswêreld
Die misbaksel Deel II
Die misbaksel
Hyperballad
Girla van die Vlei se kerkhoed
Deel
-
Deel
Dianne du Toit Albertze
SkrywerDianne Du Toit Albertze is ’n skrywer, regisseur en onderwyser van Springbok. Sy is tans ’n onderwyser by Hoërskool Okiep. Bottelnek breek bek is haar debuutroman.