Orford se hartverskeurende manifes van liefde en woede

GESLAGSGEBASEERDE GEWELD

Orford se hartverskeurende manifes van liefde en woede

Ons boekeredakteur het die outobiografie van een van haar helde verslind ... en verteer nou nog daaraan.

#youtube

EK het Margie Orford se misdaadrillers verslind: Hier is ’n stem uit eie bodem wat literêr sowel as grinterig is, met polisieprosedure, dossiere, forensiese getuienis en ’n sterk vrouekarakter met letsels. En ’n stywe skoot feminisme – so reg in my kraal. Die volgende het al verskyn:

Like Clockwork. (2008)
Blood Rose. (2009)
Daddy's Girl. (2009)
Gallows Hill. (2011)
Water Music. (2013)
The Eye of the Beholder. (2022)
En volgende jaar verskyn Common Purpose.

Haar skrywersloopbaan lyk van buite na ’n sprokie: Sy het in ’n stadium besluit om te skryf en visitekaartjies laat druk voordat sy nog gepubliseer het. Tot haar verleentheid was die font op die kaartjie saaklik en onopvallend, behalwe vir die groot oranje woord WRITER wat uitgespring het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.