EK het dié week twee Afrikaanse boeke gelees wat my bloots ry en my bors laat uitstoot oor die krag van vroue: Slaan ’n vrou en jy slaan ’n rots. Die menslike gees is oneindig veerkragtig en die vroulike gees nog meer so. Daar is niks wat ons nie kan oorleef en onderhoudend oor kan skryf nie. En poëties, sodat jou oë oopruk en jou bene lam word van die raakheid.
Al twee boeke het my wit skuld laat oorkook soos melk op die stoof, maar dit gaan nie oor my nie. Al twee het ook my simpatie laat opvlam vir straight vroue, wat lief is vir die swakker vat: mans.
Amma is Charmaine Africa se memoir. Miskien behoort ek nie te noem dat sy die ma van Nathan en André Trantraal is nie. ’n Mens wil immers met jou eie naam woeker en op jou eie meriete beoordeel word. Maar as jy voortreflike kinders op die wêreld losgelaat het, is hulle ook jou getuigskrif en geloofsbriewe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AFRIKAANS
Hou jou rokkies bymekaar, ons maak amok in ons taal
DEBORAH STEINMAIR se wind is uitgeslaan deur twee nuwe boeke in haar moedertaal.
Deel
EK het dié week twee Afrikaanse boeke gelees wat my bloots ry en my bors laat uitstoot oor die krag van vroue: Slaan ’n vrou en jy slaan ’n rots. Die menslike gees is oneindig veerkragtig en die vroulike gees nog meer so. Daar is niks wat ons nie kan oorleef en onderhoudend oor kan skryf nie. En poëties, sodat jou oë oopruk en jou bene lam word van die raakheid.
Al twee boeke het my wit skuld laat oorkook soos melk op die stoof, maar dit gaan nie oor my nie. Al twee het ook my simpatie laat opvlam vir straight vroue, wat lief is vir die swakker vat: mans.
Amma is Charmaine Africa se memoir. Miskien behoort ek nie te noem dat sy die ma van Nathan en André Trantraal is nie. ’n Mens wil immers met jou eie naam woeker en op jou eie meriete beoordeel word. Maar as jy voortreflike kinders op die wêreld losgelaat het, is hulle ook jou getuigskrif en geloofsbriewe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die klankbaan van sielkundige rillers
Liggewig-leesstof vir ’n reis
Die leser as speurder
Vreeslose vroue sonder genade
En tog, die deuntjie draal
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.