EK het twee lywige noirs verslind, een uit Amerika en een uit Noorweë. Dis onmoontlik om te vergelyk, maar miskien is daar 'n geheime bestanddeel wat net die Skandinawiërs ken. Is dit die swart-wit landskap, die donker, die onherbergsame koue, die koddige karakters?
Huishoudelike noir kom dikwels uit Brittanje, waar dit ook maar donker, koud en nat is. Hierdie een is uit San Francisco, waar die mis wegkruipertjie speel met karakters en 'n spookagtige Hitchcock-atmosfeer skep. Dit was egter die back story wat my verbeelding aangegryp het.
Verteller weef donker sprokie..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
NOIR
Atonale wanklanke: die klankbaan van sielkundige rillers
Ons boekeredakteur het haar besig gehou met rillers, want iemand moet.
Deel
EK het twee lywige noirs verslind, een uit Amerika en een uit Noorweë. Dis onmoontlik om te vergelyk, maar miskien is daar 'n geheime bestanddeel wat net die Skandinawiërs ken. Is dit die swart-wit landskap, die donker, die onherbergsame koue, die koddige karakters?
Huishoudelike noir kom dikwels uit Brittanje, waar dit ook maar donker, koud en nat is. Hierdie een is uit San Francisco, waar die mis wegkruipertjie speel met karakters en 'n spookagtige Hitchcock-atmosfeer skep. Dit was egter die back story wat my verbeelding aangegryp het.
Verteller weef donker sprokie..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Liggewig-leesstof vir ’n reis
Die leser as speurder
Vreeslose vroue sonder genade
En tog, die deuntjie draal
Verlies draf in jou spoor soos ’n straatbrak
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.