15 vrae vir Erik Holm

AGTERBLAD

15 vrae vir Erik Holm

“Ek’s nou wragtag al 15 jaar in 'n rolstoel," vertel die Binnelanders-akteur aan LAUREEN ROSSOUW wat in 2007 in 'n duikongeluk verlam is. Hy staan weer op trou met Colleen Jury en die twee het ook 'n meubelmaatskappy, ERCO, #houseoferco begin wat 'n samesmelting van hulle name is.

1. Beskryf jouself in 'n #hashtag.

#stillstanding

2. Wat is die grootste wanopvatting oor jou?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.