Verlies draf in jou spoor soos ’n straatbrak

OM TE ROU

Verlies draf in jou spoor soos ’n straatbrak

DEBORAH STEINMAIR het vier boeke gelees waarin mense epies worstel met alles wat hulle verloor het.

EK het ’n viertal boeke gelees wat losweg onder een tema saamval: verlies.

Dis ’n aktuele en tydlose tema – verlies is ingebed in die tekstuur van ons bestaan. Die afwesige bly kloppend voortbestaan, knaend en alomteenwoordig.

’n Sak vol bene..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.